Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Rautenbach
Guitar
Corlea Botha
Background Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Brandon Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Rautenbach
Producer
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Hou aan loop, hou aan hoop
Hou aan glo daar's iets daar bo
Hou aan voel, hou aan gee
Moenie laat die vrees jou laat vergeet
[Verse 2]
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie eers 'n stukkie siel
Maar jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 3]
En daar's niks wat jou uit mekaar kan skeur
Nie die bang maak stories of die donderweer
Want jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 4]
Wees die lig diep in die nag
Want daar's soveel wat vir hoop lê en wag
Kom wys die pad oor die berge (Oor die berge)
Want op die einde van dag het ons mekaar
[Verse 5]
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie eers 'n stukkie siel
Maar jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 6]
En daar's niks wat jou uit mekaar kan skeur
Nie die bang maak stories of die donderweer
Want jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 7]
En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet
Dit moet jy weet
Jy is die storm
Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet die gif opmeet
[Verse 8]
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie eers 'n stukkie siel
Maar jy moet weet jy is die storm
[Verse 9]
En daar's niks wat jou uit mekaar kan skeur
Nie die bang maak stories of die donderweer
Want jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 10]
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie eers 'n stukkie siel
Maar jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
[Verse 11]
En daar's niks wat jou uit mekaar kan skeur
Nie die bang maak stories of die donderweer
Want jy moet weet jy is die storm
Jy is die storm
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster