Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy is soos rooiwyn, raak beter elke dag
Jy maak my dronk op liefde, jy het my in jou mag
Jy is soos water, deur alles wat jy gee
Jy hou my aan die lewe, jy red my elke keer
[Verse 2]
Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
[Verse 3]
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
En die groenste woude groei in die woestyn
[Verse 4]
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
En nog steeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
[Verse 5]
Jy is soos heuning, 'n goue stukkie soet
Jy troos my met jou druppels, jy gee my nuwe moed
Jy's soos 'n reënboog, jou kleure in my swart
Jou liefde het nie einde, die goudpot is jou hart
[Verse 6]
Ek wil nie sonder jou nie
Ek kan nie sonder jou nie
[Verse 7]
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
En die groenste woude groei in die woestyn
[Verse 8]
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
En nog steeds sal jy my hart by jou hê
[Verse 9]
So lank sal ek jou liefhê
So lank sal ek jou liefhê
Oh-oh
[Verse 10]
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
En die groenste woude groei in die woestyn
[Verse 11]
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
En nog steeds sal jy my hart by jou hê
[Verse 12]
Hoe lank gaan ek jou liefhê?
Tot die branders almal stil lê
En die groenste woude groei in die woestyn
[Verse 13]
En hoe lank sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
En nog steeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
[Verse 14]
(En hoe lank) Sal ek jou liefhê?
So lank sal ek jou liefhê
(En hoe lank) Sal jy my liefhê?
Totdat ek my kop gaan neerlê
En nog steeds sal jy my hart by jou hê
So lank sal ek jou liefhê
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out