Top Songs By Dewald Wasserfall
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Background Vocals
Robin Kielly
Programming
Johan Vorster
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Arnold Coleske
Mastering Engineer
Lyrics
Ek voorspel verspreide donderbuie oor jou hart en vel
Dis hier waar ek besef jy is dalk meer
Dalk meer as net my beste pel
Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel?
Want ek soek meer die liefde en die blydskap en die bitter seer
En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer
Net soos die eerste keer
Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Ek is gebore net vir jou
En dis nou hier waar ek sê hoe ek oor jou voel
Dit is ń wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Ek is gebore net vir jou
Ek verstaan alles wat jy sê hou by jou lippe stil
En jy hoef nie te vrees solank jy weet ek wil
Solank jy weet ek wil
Dis distinktief en dit maak die verskil
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Ek is gebore net vir jou
En dis nou hier waar ek sê hoe ek oor jou voel
Dit is ń wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Ek is gebore net vir jou
Sal jy my ken met die ligte uit?
My binnehou as die koue byt
En my kan troos met die warm van jou lyf
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Ek is gebore net vir jou
En dis nou hier waar ek sê hoe ek oor jou voel
Dit is ń wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Ek is gebore net vir jou
Ek is gebore net vir jou
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster