Top Songs By Dewald Wasserfall
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Vinnie Henrico
Drums
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Francois Lessing
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Hou vas aan alles wat jy kan
Net aan wie jy is, en dan
Kry jouself beet
En hou my naby jou
Bly weg van dinge wat jou pla
Al die eindelose vrae
Want dit maak jou seer
En dit hou my weg van jou
Ek praat te vinnig
Ek sê te min
Ek skryf die einde voor die begin
Ek wou eenduisendmaal vir jou sê hoe ek voel
En hierdie is die klank wat my hart maak
Hierdie is die dinge wat saak maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Dis die oomblik wat die lewe weer sin maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Soveel meer wat ek jou moet vertel
Die geheim onder jou vel
Dit hou jou hart vas
En dit maak my vas aan jou
Min tyd en minder energie
Jy voel so vêr al is jy hier
En alles wat so seermaak
Hou my vêr van jou
Ek praat te vinnig
Ek sê te min
Ek skryf die einde voor die begin
Ek wou eenduisendmaal vir jou sê hoe ek voel
En hierdie is die klank wat my hart maak
Hierdie is die dinge wat saak maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Dis die oomblik wat die lewe weer sin maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Sal jy kon glo?
Dis alles van my
Dis alles vir jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Hierdie is die dinge wat saak maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Dis die oomblik wat die lewe weer sin maak
Hierdie is die rede dat ek onthou
My hart behoort aan jou
Hierdie is die klank wat my hart maak
Hierdie is die klank wat my hart maak
Written by: Dewald Wasserfall