Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sê jy’s verlief op my
Maar dis nou verby
Die son het klaar gesak
En die wolke kom sit teen die rand
Van my geskwesde hart
[Verse 2]
Hier kom die donderweer
En ek kan dit nie keer
Gaan haal jou emmers sement en skep water om dit mee te meng
En vee al my krake toe
[Verse 3]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
[Verse 4]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Daar's 'n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
[Verse 5]
Sal jy jou kop op lig
My wonde is nog rou
Sou saam ‘n lewe bou
Dis waarvoor ek bid vir jou
Ek bid vir jou
[Verse 6]
Is daar nog hoop vir my
Waar gaan ek jou kan kry
Die skoot het klaar geklap
En al wat sit is ‘n spoor in die sand
Hoe het ons hier beland?
[Verse 7]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
[Verse 8]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Daar's 'n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ja ek is op jou spoor
Ooh, ek is op jou spoor
[Verse 9]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou
[Verse 10]
Ja ek is op jou spoor, op jou spoor
Ek kan jou nie verloor nie, jou nie verloor
Ek het plek in my hart spesiaal net vir jou gehou
Ek is op jou spoor
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out