Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Musician
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Ek het jou vir altyd
Uit my hart uit, gesny
Ek het jou vergewe
Maar ek lewe, nou vir my
Ek het teveel probeer om jou te verstaan
En net teveel gebreek ek moet jou laat gaan
Ek het soveel probeer verbeter
Ek weet verseker jy's 'n fout
Ek wens jy hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
En jy weet dis nie okei
Jou obsessie met my
Gaan maak dat iemand anders
Die seer gaan kry
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, wo-ho-ho
Ek het jou herinnering
Hier binne in laat bly
Maar as jy vergeet het
Moet jy weet dit is verby
Ek het soveel probeer om jou te verstaan
En net teveel gebreek ek moet jou laat gaan
Ek het soveel probeer, verbeter
Ek weet verseker jy's 'n fout
Ek wens jy hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
En jy weet dis nie okei
Jou obsessie met my
Gaan maak dat iemand anders
Die seer gaan kry
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, wo-ho-ho
Ek het soveel probeer om jou te verstaan
En net teveel gebreek ek moet jou laat gaan
Ek het soveel probeer, verbeter
Ek weet verseker jy's ʼn fout
Ek wens jy hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho, oh-wo-ho
En jy weet dis nie okei
Jou obsessie met my
Gaan maak dat iemand anders
Die seer gaan kry
Hou op, op, op om my hart te laat stop
Oh-wo-ho
Written by: Dewald Wasserfall
instagramSharePathic_arrow_out