Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Corlea Botha
Corlea Botha
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Mixing Engineer

Lyrics

Die wêreld is gebroke, my lief, my hartedief
En jy weet ons is nooit bedoel om min te wees nie, nie te vrees nie
En ons soek geen verskoning om te droom nie en ons skroom nie
Ons is jonk en ons is lus, ons wil meer wees as wat ons nou is
En jou liefde breek deur, probeer al die seer verrinneweer
En ons breek af die mure van die verlede
Ons is jonk en ons wil lewe
Ons laat die lig inkom en ons het net een lewe
So vergewe hom
Ons laat die lig inkom, ons laat die lig inkom
Die wêreld soek verskonings, my lief, en is dalk te stief
En jy weet ons is nooit bedoel om terug te hou nie, of te vou nie
En ek wil geen beloftes maak aan jou nie en dit nie hou nie
Jy moet opstaan en dit sê, alles wat jy ooit wou hê
En jou liefde breek deur, probeer al die seer verrinneweer
En ons breek af die mure van die verlede
Ons is jonk en ons wil lewe
Ons laat die lig inkom en ons het net een lewe
So vergewe hom
Ons laat die lig inkom, ons laat die lig inkom
Ons laat die lig inkom
Daar's myle tussen wie jy is en wie jy wil wees
En al wat jou nog van dit weghou is jou vrees
Kan ons probeer om te vergeet van die verlede?
Kan ons probeer om te vergewe?
Jou liefde breek deur, probeer al die seer verrinneweer
En ons breek af die mure van die verlede
Ons is jonk en ons wil lewe
Ons laat die lig inkom en ons het net een lewe
So vergewe hom
Ons laat die lig inkom, ons laat die lig inkom
Ons laat die lig inkom
Ons laat die lig inkom
Written by: Dewald Wasserfall
instagramSharePathic_arrow_out