Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Barto
Barto
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

[Intro]
Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie
Hoekom jy dag en nag en nog by my bly nie
Want alles is nie altyd maanskyn en rose nie
[Verse 1]
Ek weet nie rerig wat jy in my sien nie
Of wat ek gedoen het om jou te verdien nie
Maar daar’s dinge tussen ons wat niemand anders sien nie
[PreChorus]
Het minder antwoorde as vrae
Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar
[Chorus]
As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry, sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Chorus]
Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry, maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Verse 2]
Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie
Hoe het jy nie lankal gepak en gery nie?
Maar as jy sou moes gaan sou ek nie kon agterbly nie
[Verse 3]
Ek weet nie hoe staan jy nog hier by my nie
Dis hoekom ek nooit vir jou ophou baklei nie
Want soms voel jy te goed om waar te wees vir my
[PreChorus]
Het minder antwoorde as vrae
Maar jy’s my wie, wat wanneer, waar
[Chorus]
As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry, sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Chorus]
Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry, maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Chorus]
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Bridge]
Jy lees my
Elke bladsy
Al is ek nie ‘n boek nie
Jy kry my
Jy kom haal my
As niemand my kom soek nie
[PreChorus]
Ek en jy saam
Sal tyd laat gaan staan
[Chorus]
As ons probeer sal ons ver gaan
Vee af die seer en vergeet die trane
As ek kan kies of jy ry, sal ek verkies dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Chorus]
Saam met mekaar kan ons ver gaan
Maar sonder jou kan ek nie bestaan nie
Ek het gedog jy gaan ry, maar ek is bly dat jy bly
Want ek sal vergaan, as jy te ver gaan
[Outro]
Ek weet nie hoekom jy lief is vir my nie
Written by: Don Kelly, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out