Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Composer
Georic Lomas
Georic Lomas
Composer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Daai liedjie waarop sy my hart gebreek het, speel nou op die radio
In dieselfde bar waar ek nog altyd haar hand kon vashou
Die stoel hier langsaan my is leeg
Soos die gif hier in my glas
[Verse 2]
So gooi my nog 'n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
[Verse 3]
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog 'n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
[Verse 4]
Haar hare lê ons kamer vol as of sy nog haar arms om my gaan vou
En ek drink en ek slaap en ek droom en ek hoop dat sy my sal vashou
Die stoel hier langsaan my bly leeg
Soos die gif hier in my glas
[Verse 5]
So gooi my nog 'n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
[Verse 6]
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog 'n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
[Verse 7]
Niks kan vervang wat sy was vir my
Maar daai reën en daai seer en daai graf bly spook by my
[Verse 8]
So gooi my nog 'n whiskey
Sy gaan my nie mis nie
Kom vergiftig my net weer
[Verse 9]
Sy's nie eers bewus nie
So moenie nou ophou nie
Maak my immuun teen al die seer
Wat sal ek doen vir nog 'n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
Wat sal ek doen vir nog 'n keer?
Sy was my whiskey en ek soek meer
Written by: Georic Lomas, Paulo Azevedo, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out