Featured In
Top Songs By Dewald Wasserfall
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Performer
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Danny Rautenbach
Guitar
El Ben Schutte
Keyboards
Corlea Botha
Background Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Rautenbach
Producer
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek onthou
Somerdrome tussen my en jou
En ek onthou ons was so jonk en onskuldig
En die wêreld was gemaak vir dromers
[Verse 2]
Ek onthou
Toe die winter kom, die koue terg
Ek vries die aande om en alles het verander
Maar nie een van ons het aanbeweeg nie
[Chorus]
Maar ek kan nie onthou nie
Waarom jy weg moes gaan nie
En 'n deel van my hart vat
Na die Kaapse Oseaan nie
Want dis al 'n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
[Verse 3]
Jy't gesê
Jy sou vir altyd wag maar elke uur
Is 'n yskoue somersdag
As dit reën in Pretoria
En die Jacarandas leeg is sonder jou
[Chorus]
Maar ek kan nie onthou nie
Waarom jy weg wou gaan nie
Van die somer en die onskuld
Van Pretoria se dae nie
Want dis al 'n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
[Verse 4]
Ons het mekaar belowe
365 dae as ons albei alleen is
Kan ek jou daar kom haal
Ek het gebel jy't my vertel
Daardie somer was die laaste bladsy van ons twee se verhaal
[Chorus]
Maar ek kan nie vergeet nie
Dat ek jou nie kan laat gaan nie
Jy's my somer, my uitkoms
Na al my donker dae hier
Want dis al 'n jaar na September
En ek en jy is albei nog alleen
Tot volgende September
Dalk verander alles dan weer
Written by: Dewald Wasserfall