Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Producer
Lyrics
Nog 'n oggend
Nog 'n middag
Nog 'n kan nie
Wag vir Vrydag
Weer 'n opstaan
Weer 'n laat werk
Weer 'n byt net vas
Of 'n staan sterk
So moenie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie, nee moenie
Ek voel nou bietjie soos 'n tiener
Alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin
En gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd, ouderdom is net 'n nommer
Kom ons almal skree nou sommer
Ons gaan nooit oud raak nie
Nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nog 'n rondte
Nog 'n glimlag
Nog 'n springbokkie
Wat vir jou wag
Weer 'n dansvloer
Weer 'n treffer
Gryp die mikrofoon
En gaan sê vir almal
So moenie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie, nee moenie
Ek voel nou bietjie soos 'n tiener
Alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin
En gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd, ouderdom is net 'n nommer
Kom ons almal skree nou sommer
Ons gaan nooit oud raak nie, nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Ouderdom is net 'n nommer
So kom ons almal skree maar sommer
So moenie jou wekker stel nie
Of optel as iemand jou bel nie
Of dink voor jy iets doen nie, nee moenie
Ek voel nou bietjie soos 'n tiener
Alles pla jou al hoe minder
Hierdie aand het nou begin
En gaan nie gou klaar maak nie
Al is jy honderd, ouderdom is net 'n nommer
Kom ons almal skree nou sommer
Ons gaan nooit oud raak nie, nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Nee, ons gaan nooit oud raak nie, raak nie
Written by: Johan Oberholzer