Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Mastering Engineer

Lyrics

Wie't jou hart gesteel?
En homself laat verbeel
Hy's beter
Beter as jy?
Wie't jou toegevou?
Homself rondom jou toegebou?
Jy's beter
Beter as hy
Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry
Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld om en om en om jou?
En niemand hier verstaan jou maar jy's vry
En hoekom draai die wêreld om en om en om my?
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy's so eensaam soos die son
Wie't jou hart gebreek?
Omgedraai en jou verneek?
En niemand weet
Maar jy verdien die wêreld
Wie't jou siel verstaan?
Jou asem tien keer weggeslaan?
Jy's beter as wat hulle jou wil maak
As jy vergeet en vergewe
Sal jou verdien wat jy kry
Jy't soveel vrae maar so min antwoorde vir my
Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld om en om en om jou?
En niemand hier verstaan jou maar jy's vry
En hoekom draai die wêreld om en om en om my?
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy's so eensaam soos die son
Jy kan vergeet van die seerkry
Solank jy vashou aan my
Ek wil weet hoe dit voel om jou terug te kry
Gooi jou hartseer arms om my
Hoekom draai die wêreld om en om en om jou?
En niemand hier verstaan jou maar jy's vry
Hoekom draai die wêreld om en om en om my?
En niemand hier verstaan my
En alles wat jy doen los my verstom
Jy's so eensaam soos die son
Jy's so eensaam soos die son
Jy's so eensaam soos die son
Written by: Dewald Wasserfall
instagramSharePathic_arrow_out