Lyrics
[Verse 1]
Ek wil jou voel, net vir jou voel
Tussen bogainvilleas wil ek jou soen
En ek en jy
Jy, ek, ons
[Verse 2]
Jy drink sjampanje met jou handdoek op jou kop
Ek kan nie ophou
Ek hou my oë op jou
Jou
[Verse 3]
Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag
Man, ek dink ek beplan al aan ons grootdag
Maar ek sal uithou, ek soek dan net jou
Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons, ons groot hou
[Verse 4]
Ek kry dit in jou woorde, die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie hastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde, die woorde uit jou mond
Oh-oh-oh, oh
Oh-oh-oh, oh-oh
[Verse 5]
Jy het al lankal hierdie harde hart gevat
En tussen skare, ek voel jy's daar
Jy praat met my
Sal ek einde kry?
[Verse 6]
Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag
Man, ek dink ek beplan al aan ons grootdag
Maar ek sal uithou, ek soek dan net jou
Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons, ons groot hou
[Verse 7]
Ek kry dit in jou woorde, die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie hastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde, die woorde uit jou mond
Oh-oh-oh, oh
Oh-oh-oh, oh-oh
[Verse 8]
So ek loop deur die nag met die ligte teen die paaie
Daar is iets wat nie kan wag, dalk my hande deur jou hare
Sien jy soek nog na die regte plek
Ek's net 'n jong, warm man, kom sit jou hande om my nek
[Verse 9]
Ek kry dit in jou woorde, die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie hastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde, die woorde uit jou mond
Oh-oh-oh, oh
Oh-oh-oh, oh-oh
Written by: Elandré Schwartz, Jonathan Scholtz