Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek het grootgeword in Bloemfontein
En ‘n plaaspad praat met my
Maar daar’s min wat my so onder kry
Soos ‘n boere-girl aan my sy
[Verse 2]
Al is ek wild
Dis nie my skuld
Ek’s soos ‘n Vrystaat son wat opkom
Ek hardloop weg
Ek’s dalk ‘n bietjie erg
[Verse 3]
Maar ek werk my pa se lande
Lees my Bybel in die aande
Ek rol saam die ramme in die dorp
Maar ek weet daar is iets wat kort
[Verse 4]
Ek weet nie waar sy is nie
Ek wil haar net nie mis nie
Want dis net sy wat my hart laat klop
Ja, dis net sy wat my hart stop
My plaaspop
My plaaspop
[Verse 5]
Ek trek toe weg op die N1 lyn
Oor ‘n grondpad tot ek haar kry
Toe ‘n engel voor my verskyn
Witter as die witste wyn
[Verse 6]
Sy gee my hoendervleis
Oral op my lyf
Ek kan boeke skryf
Oor hoe sy my verlei
[Verse 7]
Maar ek werk my pa se lande
Lees my Bybel in die aande
Ek rol saam die ramme in die dorp
Maar ek weet daar is iets wat kort
[Verse 8]
Ek weet nie waar sy is nie
Ek wil haar net nie mis nie
Want dis net sy wat my hart laat klop
Ja, dis net sy wat my hart stop
My plaaspop
My plaaspop
[Verse 9]
Kom ons raak weg
Want saam met jou voel alles reg
En sonder jou is alles sleg
Kom ons jaag die son tot op die berg
[Verse 10]
Ek wil verstaan
Wat binne in jou hart aangaan
So vat my hand dat ek jou lei waar jy wil gaan
[Verse 11]
Ek werk my pa se lande
Lees my Bybel in die aande
Ek rol saam die ramme in die dorp
Maar ek weet daar is iets wat kort
[Verse 12]
Ek weet nie waar sy is nie
Ek wil haar net nie mis nie
Want dis net sy wat my hart laat klop
Ja, dis net sy wat my hart stop
My plaaspop
My plaaspop
My plaaspop
Written by: Brendan Peyper