Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek onthou nog ‘n koue somersaand
Toe ons opkyk en staar na die maan
In September
En toe kom die lente
[Verse 2]
Jy lyk altyd mooi met daai rooi rok aan
Maar jy het my mooi laat verstaan wat aangaan
En jy soek ‘n trouman
Is ons klaar of is ons amper daar?
Ek wil jou vra maar ek wil jou laat verstaan
[Verse 3]
Ek weet alankal, ek weet al lankal wat ek soek
Jy's die perfekte, perfekte einde van hierdie boek
Ek weet ek kan nie, ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry
Jy’s die een vir my
My lentelyf
[Verse 4]
Die winter was al langer en nou stap jy deur die gange van my hart
Net omdat jy mag
Dis die middel van November maand en ek wag nog vir die regte aand om jou
Myne te maak
Is ons klaar of is ons amper daar?
Ek wil jou vra maar ek wil jou laat verstaan
[Verse 5]
Ek weet alankal, ek weet al lankal wat ek soek
Jy's die perfekte, perfekte einde van hierdie boek
Ek weet ek kan nie, ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry
Jy’s die een vir my
My lentelyf
[Verse 6]
Soos ek ouer word
Besef ek dis net jy wat kort
Ek vra vir jou in my gebede
Dat jy bly in my lewe
Soos ek ouer word
Besef ek dis net jy wat kort
[Verse 7]
Ek weet alankal, ek weet al lankal wat ek soek
Jy's die perfekte, perfekte einde van hierdie boek
Ek weet ek kan nie, ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry
Jy’s die een vir my
[Verse 8]
Ek weet alankal, ek weet al lankal wat ek soek
Jy's die perfekte, perfekte einde van hierdie boek
Ek weet ek kan nie, ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry
Jy’s die een vir my
My lentelyf
My lentelyf
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out