Music Video

Leah - Ek Noem Jou MYNE (Cross My Heart)
Watch Leah - Ek Noem Jou MYNE (Cross My Heart) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

Ek was gevind maar verlore ek was al hier vantevore
En dit speel weer voor my af en ek weet hoe dit gaan eindig vanaand
Jy kan maar weet daar is geen woorde al die praat is nou verbode
Hou my vas en trek my nader eerder nou as bietjie later vanaand
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
(Onder die sterre lê)
Is dit die aanhou-hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
(Onder die sterre lê)
Dit verskyn uit die nêrens dis nou dit kom van êrens
Dis 'n wete met verskil, dis 'n wil-jou-nooit-weer-los-nie gevoel
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
(Onder die sterre lê)
Is dit die aanhou-hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
(Onder die sterre lê)
En dit maak nie regtig sin nie weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou
(Hoe ek voel oor jou)
Is ons liefde net 'n oomblik wat sal ophou in 'n oogwink as ek praat met jou?
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou-hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê
(Onder die sterre lê)
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out