Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Songwriter

Lyrics

Die son brand blink in my gedagtes
As die son of die rëen vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Wie's die girl daar onder jou oë
Wat in Krismis kon glo
Happy hours by die kroeë
Vra my "laaitjie het jy 'n light?"
Jy vou 'n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight, tonight!
Bly vanaand by my
Ek weet jy het seer gekry
Sit jou lyfie in my groen trui
O, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Maak my siek en maak my blind
Ek is jammer ek't jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid?
Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir hulle seine
Bly vanaand by my, ek
Weet jy't seer gekry
Sit jou lyfie in my groentrui
O Bly vanaand by my, bly vanaand
By my, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
O, bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Bly vanaand by my
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out