Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bernd Dietrich
Bernd Dietrich
Composer
Matthias Reim
Matthias Reim
Composer
Sarah Theron
Sarah Theron
Lyrics

Lyrics

Die maan gooi klippe om my hart vanaand
Dis donker hier en net 'n straatlig brand
Jou woorde waai om my
Ek dwaal en ek soek 'n bietjie hoop vanaand
Die koue nag vat aan my linkerhand
Jou warmte weg van my
Die reuk van die reën op die teerpad praat
Van smeek en trane van hoogverraad
Ek voel jou rondom my
As alles net weer reg en heel kon wees
As jy my kon vergewe of my siel kon lees
Ek voel jou naby my
Glo jy regtig ons liefde is verby?
Ek het jou nodig, ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet
Ek het jou nodig, ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet
Om terug te keer na 'n doodloopstraat
Om dinge te sê wat jou seer sal maak
My woorde draai om my
Jou arms om my lyf en jy soen my weer
Sou jy my kon liefhê vir die laaste keer?
Jou asem naby my
Die reuk van die reën op die teerpad praat
Van smeek en trane van hoogverraad
Ek voel jou rondom my
As alles net weer reg en heel kon wees
As jy my kon vergewe of my siel kon lees
Ek voel jou naby my
Glo jy regtig ons liefde is verby?
Ek het jou nodig, ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet
Ek het jou nodig, ek het jou lief
Ek skryf die woorde (In hierdie brief)
Ek stuur 'n sein uit (En ek hoop jy weet)
Dat ek jou nooit sal vergeet
Ek het jou nodig, ek het jou lief
Ek skryf die woorde in hierdie brief
Ek stuur 'n sein uit en ek hoop jy weet
Dat ek jou nooit sal vergeet
Ek kan jou nooit vergeet
(Ek het jou nodig, ek het jou lief)
Ek sal jou nooit vergeet
(Ek skryf die woorde in hierdie brief)
Ek kan jou nooit vergeet
(Ek stuur 'n sein uit, ek hoop jy weet)
(Dat ek jou nooit sal vergeet)
Ek het jou nodig
Written by: Bernd Dietrich, Matthias Reim, Sarah Theron
instagramSharePathic_arrow_out