Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Danny Smoke
Danny Smoke
Composer
Johan Voster
Johan Voster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Sally Kotze
Sally Kotze
Composer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Johan Voster
Johan Voster
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Ek weet jy hoor dit nie elke dag nie
Maar ek is nie 'n man wat op my laat wag nie
Moenie jou oë van my wegdraai nie
Want hoe ek vir jou kyk gaan iets wakker maak
En jy gaan vir my sê dat ek jou mal kan maak
En jy sal my nooit-ooit kan vergeet nie
As die wind oor jou vel kom waai
Dit wat met jou gebeur lyk vir my so mooi
Gaan ons inlê?
Vir 'n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wou gee
Wat ek wou jou wou gee, my baby
Kom druk teen my vas, jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry
Hoe meer gaan jy my kry, my baby
Gaan ons inlê?
Soos die oggend om ons breek en jy wakker word
Sê jy vir my jy's lus vir 'n koue stort
Die hitte stoot op
En jy moet afkoel
Maar jy gaan my moet stop want alles wat jy doen
Dit lyk soos nog, ek kan nie ophou soen
Jou vel teen my vel
Dis so elektries
As die wind deur die vensters waai
Dit wat met jou gebeur, ek hoef nie meer te raai
Gaan ons inlê?
Vir 'n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wou gee
Wat ek wou jou wou gee, my baby
Kom druk teen my vas, jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry
Hoe meer gaan jy my kry, my baby
Gaan ons inlê?
Gaan ons inlê?
Gaan ons inlê?
Vir 'n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wou gee
Wat ek wou jou wou gee, my baby
Kom druk teen my vas, jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry
Hoe meer gaan jy my kry, my baby
Vir 'n laaste keer jou vir my weer hê
Ek sal als wat jy wil hoor net vir jou sê
Onthou jy gisteraand toe jy vir my wou gee
Wat ek wou jou wou gee, my baby
Kom druk teen my vas, jou lyf teen my
Jou bene is wat ek begeer om my
En ek sal vir jou wys hoe meer jy my wil vry
Hoe meer gaan jy my kry, my baby
Gaan ons inlê?
Written by: Christoph Kotze, Danny Smoke, Jacomien de Villiers, Johan Voster, Sally Kotze
instagramSharePathic_arrow_out