Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas
Teen die berg dis erg Graaf Reinet lê nog ver
Ek wil huis toe gaan
[Verse 2]
Die Num Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan (Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
[Chorus]
Deur die straights en om die draaie na jou

[Verse 3]
Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uit hou nie
Ek wil huis toe gaan
[Verse 4]
Kuruman Hotazel ek dink ek moet jou bel
Amper daar amper klaar, gaan jou nou nou sien
Ek wil huis toe gaan
[Chorus]
Deur die straights en om die draaie na jou (Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
Deur die straights en om die draaie na jou
[Chorus]
(Deur die straights en om die draaie na jou)
[Chorus]
Deur die straights en om die draaie na jou (Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
Deur die straights en om die draaie na jou
[Verse 5]
Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas
Teen die berg dis erg Graaf Reinet lê nog ver
Ek wil huis toe gaan
[Verse 6]
Die Num Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huis toe gaan
[Chorus]
Deur die straights en om die draaie na jou (Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
Deur die straights en om die draaie na jou
[Chorus]
Deur die straights en om die draaie na jou (Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh)
Deur die straights en om die draaie na jou
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out