Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
Sebastian Jonker
Sebastian Jonker
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hier is die rigting
Volg net die stroom, hier is jou ligte
Maak jou oë toe en droom van my onkant
Jou yskoue woorde oor die glas se rant
[Verse 2]
Jy draai jou rug op my
Dis die whiskey wat bly
Die verskil tussen jou en my
Is 'n hoofstuk hoof pyn
[Verse 3]
En ek breek die band
Jou ego's mos wat jy om jou brand
[Verse 4]
Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
En ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een dehidreer my, breek die ander my hart
[Verse 5]
Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vergenoegdheid te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy
[Verse 6]
Hier vir ons struikel
En jou woorde is skerp
En dit sny soos lemme
En dan hardloop ek weg
[Verse 7]
Hou jou vuiste reg
Die intensiteit sal jou verlaat as jy ouer word
[Verse 8]
Maar dis meer bewolk
Dis 'n donderstorm tussen ons en dit gaan so bly
So ek verkies om nie die nugtertrein te ry nie
Nie langer sal ek agter staan as jy oor my huil nie
[Verse 9]
Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
En ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een dehidreer my, breek die ander my hart
[Verse 10]
Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vergenoegdheid te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy
[Verse 11]
Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
En ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een dehidreer my, breek die ander my hart
[Verse 12]
Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vergenoegdheid te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy
Written by: Juan Boucher, Sebastian Jonker
instagramSharePathic_arrow_out