Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
Al wat ek vra is niks nie meer
As die klank van jou binnekant my deur
En om weer vir jou in die reën te soen
As ek so doodgaan
Sal dit mooi wees, ek sweer
Jy het my in die reën verlaat
Op someraand het die kind ontslaap
Ek veg die donker en ek waak teen slaap
Om te droom van jou
Is om mal te raak
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my staan
Wie sal vir my liefde maak
En die stukkies saam loop haal?
Vir wie kan ek my liefde maak
Vir wie kan ek opstaan
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal, finaal?
Ek kon nooit net jammer sê
Die woorde wou net nooit loop lê
En wat sal oorbly na die storm en reën
Net stukkende goed
Maar stukkende goed kan niemand breek
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my staan
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?
Vir wie kan ek my liefde maak
Vir wie kan ek opstaan
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my kom haal, finaal?
Sou jy een aand ander lakens dra?
Dis daarheen nou waar ek jou woordloos vra
Maar ek's seker hy weet
Ek het vergeet
Net liefde red
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my staan
Wie sal vir my liefde maak
En die stukke saam loop haal?
Vir wie kan ek my liefde maak
Vir wie kan ek opstaan
En wie sal met my liefde maak
Voor die bootman my?
Written by: Jan Blohm