Credits
PERFORMING ARTISTS
Marno van der Merwe
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Roux Cloete
Background Vocals
Joshua Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marno van der Merwe
Composer
Roux Cloete
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek dra net een groen kep want dis al wat ek het
En ek like dit, uhhh ek like dit
[Verse 2]
Ek dra net kort broek en plakkies en my Boerboel hemp
En ek like dit, uhhh ek like dit
[Verse 3]
Ek kan nie stil sit nie, rooimiere het my gebyt
Maar ek like dit, mm ek like dit
[Verse 4]
Hou my net vas ek word los, liefie ons gaan nou uit
En ek like dit, man ek like dit
[Chorus]
Want ouens soos ek drink 'n bietjie te veel
Ouens soos ek het ‘n woestyn in ons keel
Donderdag, Vrydag, Saterdag, partykeer Sondag
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
[Verse 5]
Ek warm op met twee biere dan tequila, brannewyn
En ek, ek like dit
[Verse 6]
Ek raak gou weg down drie shooters saam met almal wat ek ken
Want ek like dit, man ek like dit
[Chorus]
Want ouens soos ek drink 'n bietjie te veel
Ouens soos ek het ‘n woestyn in ons keel
Donderdag, Vrydag, Saterdag, partykeer Sondag
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
[Verse 7]
Ouens soos ek, soek 'n plek, ons is dors, maak ons los

Ouens soos ek drink 'n bietjie te veel
Ouens soos ek het 'n woestyn in ons keel
Donderdag, Vrydag, Saterdag, partykeer Sondag
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
Dis hoe dit werk met daai ouens soos ek
Written by: Marno van der Merwe, Roux Cloete