Upcoming Concerts for Juan Boucher
Top Songs By Juan Boucher
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek skryf om te onthou
Ek skryf om te vergeet
Ek skryf nou om die grond te breek
Om my sondes te verneuk
[Verse 2]
Ek praat nie meer so hard nie
My verlede is verlig
Ek's gedigtig vir my toekoms want
Uiteindelik is jy terug
[Verse 3]
Ek dans met gevaar (Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou vere kussing)
Ek dans met gevaar (Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saam sing)
Ek dans met gevaar
[Verse 4]
Ek gee om jou te hou
Jou liefde word gevaarlik
Jou hart word my geboorte merk
Jou vloed rippel deur my bloed
[Verse 5]
Ek lees jou tussen lyne
Gravitasie maak jou myne
Die doodbom jaag my in 'n bos
Jou hand kan myne los
[Verse 6]
Ek dans met gevaar (Stuur my in die regte rigting)
(Sweef deur die wind met jou vere kussing)
Ek dans met gevaar (Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding)
(Vlieg met my waar die kinders saam sing)
Ek dans met gevaar
[Verse 7]
(Na-na-na, na-na-na-na)
(Na-na-na, na-na-na-na)
(Na-na-na, na-na-na-na)
(Na-na-na, na-na-na-na)
[Verse 8]
Stuur my die regte rigting in
Sweef jy weer met jou vere kussing
[Verse 9]
Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding
Vlieg met my waar die kinders saam sing
[Verse 10]
Ek dans met gevaar
Stuur my in die regte rigting
Sweef deur die wind met jou vere kussing
[Verse 11]
Ek dans met gevaar
Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding
Vlieg met my waar die kinders saam sing
[Verse 12]
Ek dans met gevaar
Stuur my in die regte rigting
Sweef deur die wind met jou vere kussing
[Verse 13]
Ek dans met gevaar
Laat jou vlerke vlieg hou my vas my ding
Vlieg met my waar die kinders saam sing
Ek dans met gevaar
[Verse 14]
(Na-na-na, na-na-na-na)
(Na-na-na, na-na-na hey)
Written by: Juan Boucher