Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hier's ons weer by nog 'n troue
Frik's nog steeds die single ou
En rook 'n sigaret as hul die dansbaan open
[Verse 2]
Hy sit alleen daar op die kantlyn
Skink toe nog 'n brandewyn
Ek sê, Oom Frik vir 'n man soos jy
Sal jy jou gat in rat moet kry
[Chorus]
Hy sê, Jan, ek kan nie dans nie
Langarm, daar's nie 'n kans nie
Jerusalem was sommer by die house party
Teen daai tyd kan 'n man nie regop staan nie
Girls soek Patrick Swayze
In die lig optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie
Jan, ek kan nie dans nie
[Verse 3]
Dis tienuur en hy sit nog daar
Ek sê, Ou Frik, kom ek kry jou by die bar
Daar's 'n enkel girl wie ek aan jou wil voorstel
[Verse 4]
Vat haar net vir 'n lekker dans
Sy kan lei en jy gaan net saam
Solank jy net van een tot vier kan tel
[Chorus]
Hy sê, Jan, ek kan nie dans nie
Langarm, daar's nie 'n kans nie
Jerusalem is sommer by die house party
Teen daai tyd kan 'n man nie regop staan nie
[Chorus]
Girls soek Patrick Swayze
In die lig optel soos Baby
Was lanklaas in die gym en ek sien nie kans nie
Jan, ek kan nie dans nie
[Verse 5]
Ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh
Ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh, ooh-ooh
[Verse 6]
Later die aand sien Frik toe kans
Die DJ speel 'n vastrapdans
Maar die man sukkel om op twee voete te staan
[Verse 7]
Die girl het toe lankal gaan slaap
En Frik macarena op die dansbaan
En hy fight toe met die DJ toe hy sê hy's klaar
[Chorus]
Maar, ou Frik, hy kan nie dans nie
Langarm, daar's nie 'n kans nie
Jerusalem is sommer by die house party
Teen daai tyd kan hy ook nie regop staan nie
[Chorus]
Hy's geen Patrick Swayze
As jy my vra, klein bietjie lazy
So, as jy hom sien, moet net nie vra nie
Frik, hy kan nie dans nie
Frik, hy kan nie dans nie
Frik, hy kan nie dans nie
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out