Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Sy dra haar vuur in my are
Ek pant my jas, die laaste een wat pas
Vir 'n pakkie twintig blou
Dit bring my twee strate nader aan jou
[Verse 2]
My hande voel soos die van 'n ander
En ek wonder, kan 'n man verander?
Ek het iets nodig om aan vas te klou
'n Tienpondhammer of 'n vrou soos jy
Hoe is daai vir bely?
[Chorus]
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
Met bloed in my are en met jou in my mond
'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
In die gatsak van my blou jeans
En crazy scenes
[Verse 3]
Jy soen my met jou Do-do-do, do-do-do-do-do
Do-do-do, do-do-do-do-do
[Verse 4]
Ek lewe nou al heeltemal te lank
Uit vreemde plekke, uit 'n ou rugsak
Waar sal ek my liefde kry?
Seker net daar waar jy bly
Hei, hei, hei
[Chorus]
Ek word wakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot
Met bloed in my are en met jou in my mond
'n Foto van jou, jy hou 'n foto van my vas
In die gatsak van my blou jeans
En crazy scenes
[Verse 5]
Jy soen my met jou, do-do-do, do-do-do-do-do
Do-do-do, do-do-do-do-do
Do-do-do, do-do-do-do-do
Do-do-do, do-do-do-do-do
Written by: Jan Blohm