Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Songwriter

Lyrics

Ek wil huistoe kom
My siel wil sonder skrome en eenvoud na jou, na jou
Ek wil na jou
Oe, soos die skemerlig die maan op-bright na daai ou bloumaan
Want dan's dit ek vir jou en jy vir my
En al wil dit nie reën nie, is ons oukei
En jy noem my jou man en ek noem jou my vrou
En voor jy loop slaap, sê ek, "Ek is lief vir jou"
Ek wil huistoe kom
My siel wil sonder skrome en eenvoud na jou, na jou
Ek wil na jou
Jy is soos die skemerlig die maan op-bright na daai ou bloumaan
Want dan's dit ek vir jou en jy vir my
En al wil dit nie reën nie, is ons oukei
En jy noem my jou man en ek noem jou my vrou
En voor jy loop slaap, sê ek, "Ek is lief vir jou"
Ek wil huistoe kom
Ek wil huistoe kom
Ek wil huistoe kom
En dan's dit ek vir jou en jy vir my
En al wil dit nie reën nie, is ons oukei
En jy noem my jou man en ek noem jou my vrou
Want dan's dit ek vir jou en jy vir my
En al wil dit nie reën nie, is ons oukei
En jy noem my jou man en ek noem jou my vrou
En voor jy loop slaap, sê ek, "Ek is lief vir jou"
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out