Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sal jy my kussing deel?
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip
Vir die jakkalse wat wag
[Verse 2]
Sal jy my koffie maak?
Drie jaar lank hier op 'n ou Klipplaat
Hier maak mense bymekaar en jy's soos 'n rookwolk
Wat saggies my hartklop bedaar
[Verse 3]
Laat storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
[Verse 4]
Sal jy my sonlig raak
En my skuiling as die lug swart raak?
Sal jy in tellings vir my sê
Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê?
[Verse 5]
Sal jy staan vyf voet vier?
In die kamplig wat jou oë versier
Hoe kan mens liefde leen sonder wonder is jy die een
Hou my vas hier kom die reën
[Verse 6]
Laat storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
[Verse 7]
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
[Verse 8]
Laat storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out