Credits
PERFORMING ARTISTS
VAN WEST
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
VAN WEST
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart

[Verse 2]
En as die winde teen my waai en die donderstrale neerslaan
Sal ek op kyk, sonder vrees
En lewe kan my gooi
Ek sal nie, nie op gee nie
[Verse 3]
En ek hoor
Sy stem
Vir my sê
Ek het (Ek het)
Jou rug (Jou rug)
Vir ewig
[Chorus]
Ek is 'n boer in my hart en die Here is my God
En ek is nie bereid om my siel te verkoop
Aan goud en roem so ek vind vrede
In my lande
Hier waar Hy is
[Verse 4]
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
[Verse 5]
En as die modder net te diep raak en aarde my wil aftrek
Sal ek weet, eks nie alleen
En lewe kan my gooi
Ek sal nie, nie op gee nie
[Verse 6]
En ek hoor
Sy stem
Vir my sê
Ek het (Ek het)
Jou rug (Jou rug)
Vir ewig
[Chorus]
Ek is 'n boer in my hart en die Here is my God
En ek is nie bereid om my siel te verkoop
Aan goud en roem so ek vind vrede
In my lande
Hier waar Hy is
[Verse 7]
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
[Verse 8]
En ek sal staan
Vir wat saak maak
[Verse 9]
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
[Chorus]
Ek is 'n boer in my hart en die Here is my God
En ek is nie bereid om my siel te verkoop
Aan goud en roem so ek vind vrede
In my lande
Hier waar Hy is
[Chorus]
Ek is 'n boer in my hart en die Here is my God
En ek is nie bereid om my siel te verkoop
Aan goud en roem so ek vind vrede
In my lande
Hier waar Hy is
[Verse 10]
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart
Wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-o-oh, wha-oh-o-ooh
Boer In My Hart
Written by: Derik van der Westhuizen