Lyrics

[Intro]
Nou kry jou ry
Jy's klaar oppad
Standvas
Tasse gepak
[Verse 1]
En net voordat jy gaan
Jy se dis tyd vir aanbeweeg
Bybel lees
Tel in twee's
Maar ek hoor nog jou stem
[Verse 2]
Ek gaan nou jou onthou
Langer as wat ons mekaar kon ken
[PreChorus]
Haar soene is soet
Want sy drink aan haar rosé
My skat is die reen
En ek is haar tuin
Oh-oh, dis droog in hierdie dorp
[Chorus]
Lank gedink
Ek het niks gevind
Heen-en-weer soos 'n warrelwind
Ek was so lief vir haar
Die storm is klaar maar dit
Vat 'n ruk vir hierdie
Hierdie hart om te bedaar
[Verse 3]
Wat's jou naam?
Aangenaam
Bly te ken
Ek's nie hier vandaan
[Verse 4]
Maar as jy wil
Ek kan dans
Op die beat
Maar van belaans kom help
[Bridge]
Wat soek jy hier vanaand?
Ek soek 'n rede om te gaan
Sy vra
"Was jy al verlief?"
Ek sê elke Saterdag aand
Ooh hel, dis droog in hierdie dorp
[Chorus]
Lank gedink
Ek het niks gevind
Heen-en-weer soos 'n warrelwind
Ek was so lief vir haar
Die strom is klaar maar dit
Vat 'n ruk vir hierdie
Hierdie hart om te bedaar
[Outro]
Nou kry jou ry
Jy's klaar oppad
Standvas
Tasse gepak
Written by: Mia Moore, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out