Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Fok jou
Jy wat my tyd gemors het
Jy wat my net gekos het
Fok jou
[Verse 2]
Dis net jy alweer
In die stratosfeer
Hoe lank dink jy tot jy weer aan die grond raak?
Ek stap ligsinnig deur
Maar trap in dorings elke keer
Ek haal dit uit
En voel hoe jy weer lig raak
[Verse 3]
Jy maak 'n kort pad lank
Jou skote wat deur my weerklank
[Verse 4]
Fok jou
Jy wat my tyd gemors het
Jy wat my net gekos het
Fok jou
[Verse 5]
En fok jou
Jy wat my hart gebreek het
My in die rug gesteek het
Fok jou
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
[Verse 6]
Geisoleer
In donder weer
En jy gooi nogsteeds skaduwee op my dak
[Verse 7]
Maar hierdie keer
As jy my weer neutraliseer
Maak net seker jy maak beter kontak
[Verse 8]
Jy maak 'n kort pad lank
Jou skote wat deur my weerklank
[Verse 9]
Fok jou
Jy wat my tyd gemors het
Jy wat my net gekos het
Fok jou
[Verse 10]
En fok jou
Jy wat my hart gebreek het
My in die rug gesteek het
Fok jou
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
[Verse 11]
Fok jou
Jy wat my hart gebreek het
My in die rug gesteek het
Fok jou
[Verse 12]
Fok jou
Jy wat my tyd gemors het
Jy wat my net gekos het
Fok jou
[Verse 13]
En fok jou
Jy wat my hart gebreek het
My in die rug gesteek het
Fok jou
[Verse 14]
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
Ek sê fok jou
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out