Lyrics

[Intro]
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
Kan ons huis toe gaan
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
[Verse 1]
Die ligte flikker
Die dansvloer blink
Jy lyk te pragtig, sal my skoene sink
Hulle speel jou liedjie
Jy kyk my in die oë
Jy trek my naader
Ek kon my oë nie glo
[PreChorus]
Die kersfees liggies van as jy so staan
Dit vat 'n rukkie om my moed bymekaar te skrap
[Chorus]
Dit maak tog sin as jy
Daroor gaan dink en draai
Meel op die vloer
Jou wakker hou tot laat
So laat jou voete raas
Ons tyd is amper klaar
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
[Verse 2]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Kan ons huis toe gaan
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Kan ons huis toe gaan
[Verse 3]
Dit raak nou al
Dieselfde storie
Elke aand
Sal my nie glo nie
Daai selfde liedjie
Wat jou oë laat blink
Jy trek my naader
Voor ek kon twee keer dink
[PreChorus]
Die kersfees liggies van as jy so staan
Dit vat 'n rukkie om my moed bymekaar te skrap
[Chorus]
Dit maak tog sin as jy
Daroor gaan dink en daai
Meel op die vloer
Jou wakker hou tot laat
So kom ons vat 'n kans
Ons tyd is amper klaar
Net nog een liedjie dan kan ons huis toe gaan
[Verse 4]
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Kan ons huis toe gaan
Oh-oh
Oh-oh
Oh-oh
Kan ons huis toe gaan
Written by: Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out