Top Songs By Zaan Sonnekus
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Zaan Sonnekus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zaan Sonnekus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy weet dis jou besluit
Jy's welkom in, jy's welkom uit
[Verse 2]
Dis tien teen een die laaste keer
Wat ek jou moet groet, so hierdie keer sal ek jou net so bietjie langer hou
[Verse 3]
Dis tien teen een die laaste keer
Dit moes nie so wees nie, maar dis hoe mens leer
Ek dink die straat is kouer sonder jou
[Verse 4]
Jy weet dis jou besluit
Jy's welkom in, jy's welkom uit
Jy weet dis jou besluit
Jy’s altyd welkom hier by my
[Chorus]
Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou
Skryf ek oor jou
Want dit is terapie vir nou
[Verse 5]
Dis tien teen een die laaste keer
Wat ek aan dit dink, maar hierdie keer sal ek net alles goed van jou onthou
[Verse 6]
Dis tien teen een die laaste keer
En jy lê al jou wapens neer
Ek sal die ritme om jou vou
En al my redes om jou bou
[Verse 7]
Jy weet dis jou besluit
Jy's welkom in, jy's welkom uit
[Chorus]
Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou
Skryf ek oor jou
Want dit is terapie vir nou
[Verse 8]
Jy weet dis jou besluit
Jy is welkom hier by my
Al is die deur gesluit
Jy is welkom in en uit
[Chorus]
Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou
Ek sou nie langer hier wou bly nie
Nie met jou nie by nie
En as ek weer moet terug hou
Skryf ek oor jou
Want dit is terapie vir nou
[Verse 9]
Ek skryf nog oor jou
Want dit is terapie vir nou
Written by: Cezaan Sonnekus