Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Glaskas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Deon Meiring
Johan Deon Meiring
Songwriter

Lyrics

Ek loop in goed vas
En vergeet my kitaar in die saal
Net sodat ek betyds die huis kan haal
Want hoe gouer ek daar kom
Hoe gouer kan ek met jou praat
En ek weet ek moet dit nie admit nie
Maar ek kan dit nie help dat ek heeldag aan jou dink nie
En in die aand as ek van my kleuterskool bly droom
Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en
Vir my die boom
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou so graag hê
En al wat ek wil doen is jou soen en met jou praat
Hoe de hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
Want die rede hoekom jy so mooi is
Is die probleem wat my meer pla
En ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie
Want jy laat lyk my ek's maar redelik vaal
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou so graag hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou so graag hê
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou hê
Ek wil jou, ek wil jou, ek wil jou so graag hê
Written by: Johan Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out