Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Henru
Performer
Jayms
Remixer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Edward James Westraadt
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Dis amper verby
Ek wens ek was nou by die huis
En jy sê jy voel dieselfde maar dis amper verby
Dis die aande soos vanaand wat my so onder kry
[Verse 2]
Sien jou by die bar staan of langs die dansbaan
Terwyl jou vriende al die mans charm
Jy soek iets wat meer as net 'n aand staan
Jy wou nie uit gaan tussen al die mense, maar jy lyk 'n bietjie eensaam
[Chorus]
Lonely
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling lonely
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling
[Verse 3]
Down in die dumps, dies my laagste laag
We going round and around, wat het ek verwag
En dis einde van my aand maar ek kan tyd maak
So sê net as jy vanaand iemand kort om mee te praat
[Verse 4]
Dis amper verby
Ek wens ek was nou by die huis
En jy sê jy voel dieselfde maar dis amper verby
Dis die aande soos vanaand wat my so onder kry
[Verse 5]
Sien jou by die bar staan of langs die dansbaan
Terwyl jou vriende al die mans charm
Jy soek iets wat meer as net 'n aand staan
Jy wou nie uit gaan tussen al die mense, maar jy lyk 'n bietjie eensaam
[Chorus]
Lonely
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling lonely
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling lonely
Roep my if you ever feeling lonely
Roep my if you ever feeling lonely
[Chorus]
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling lonely
Lemme know
When you get home
All alone
Roep my if you ever feeling lonely
Written by: William Henru Ekkerd