Credits
PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Performer
Henru
Performer
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Schwabie
Composer
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
Op die lang pad hoef ons nog nooit te gejaag het
Speel al die mixtapes wat jou pa gemaak het
en as jou songs op raak sou jy vir my sing
Jy weet ek hou van hoe dit klink
ek sou saam sing, ek moes net eers my woorde vind
hey, sy stap saam met my
tot die einde van die pad
niks sal ons ooit skei
hey, sy kom saam waar ek gaan
ek hoor haar in die aande
help my om te bedaar
en as ek terug dink moes ek dalk meer geslaap het
maar sy wou laat aand nog met my gepraat het
oor die liefde en die lewe en als tussen in
by daai eerste noot het dit als begin
ek sou saam sing, ek moes net eers my woorde vind
lalalalalalalalalalalalalalalalalalahey, sy stap saam met my
tot die einde van die pad
niks sal ons ooit skei
hey, sy kom saam waar ek gaan
ek hoor haar in die aande
help my om te bedaar
Written by: Leon Henry Schwab, William Henru Ekkerd