Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Tot laat in die aand by die bar gesit
En my clutch het al vroeg aand klaar geglip
My girl se moer was al klaar gestrip
So ek kan maar net sowel nog ‘n laaste drink
Wou net een vir die pad gou deur kom druk
En soos ‘n skim in die nag by die deur uit glip
Ek sweer dat ek my dop net neer wou sit
Toe daai kat haar gat heen en weer kom skud
Oh shit, ek moet split, maar ek’s trapped in haar dans moves
Vasgevang tussen die deur en die dansvloer
Fuck it, ek’s hier maybe staan ek ‘n kans bru
Vanaand laat pappa die poppe fokken dans dude
Nice moves, tune ek toe sy verby my rol
Ek sê barman maak gou haar dop weer vol
Sy’s like, hallo, ek’s Carmen, wat’s jou naam skattebol?
Ek’s Pappa P, baby, en ek’s lus vir jol
Skattie doesn’t know?
Nee, Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know?
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know van my en jou
Heel aand by die bar sit en fucked geraak
Tot laat aand gesit en klomp kak gepraat
Ek kon voel vanaand gaan ek kak kom maak
Enige thoughts van die huis het my kop verlaat
Klaar gepraat, dié was ‘n planned attack
Ek het hier en daar fokken uitgeblack
Nog gesit en met haar by die bar gechat
Toe fluister sy in my oor, babe, I’ll be right back
Sy’t so lank gevat ek dog sy druk dalk ‘n drol
En ek moes self pee so ek het na die stalls gerol
Maar ‘n hand het my skielik aan my rug geruk
En my vas teen die toilet se muur gedruk
Ek het geskrik, onthou ek was dik gesuip
Gedog, fok, my storie is uit gefluit
Try escape, en focus om op te kyk
En sien dis sy wat my so aan die piel kom gryp
Skattie doesn’t know?
Nee, Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know?
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know van my en jou
Don’t overshare jy weet wat next gebeur
Mekaar deur en deur, heen en weer verskeur
O Here nee, oor alles soos ‘n bom ontplof
Toe kom reality weer aan my deur geklop
Fok, 32 missed call, terwyl die dol my tol in haar mond rond rol
Fuck, ok, chill, ek moet mooi dink gou
High five, check, ek kry jou op die dansvloer nou
Gots to go, hallo? (Waar die fok is jy?)
Hey! Sorry, nou net eers my foon gekry
Iemand het dit try steel toe ek wou huistoe ry (Wat? Jy praat mos nou fokken kak met my)
(Jy’t stories gepost van ‘n girl wat rond gehang het) Dit was hy dis hoe ons die doos uitgevang het
Ek sweer baby, hoekom sal ek ooit vir jou jok
Ek sou laat jy met hom praat maar hy’s opgefok (Jy klink gesuip)
Nee, ek’s maar net gestress
Kan nie glo ek het my foon nie, voel so gebless
Sien jou nou, wil net gou nug-ag rustig raak
Moral of the story don't post stories by die bar
Skattie doesn’t know?
Nee, Skattie fokken weet nie
Skattie doesn’t know?
Dat my tenks klaar leeg nie
So don’t tell Skattie, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know van my en jou
Skattie doesn’t know, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know, Skattie doesn’t know
Skattie doesn’t know, Skattie doesn’t know
Written by: Loki Rothman, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out