Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
Albertus van der Merwe
Background Vocals
Johan Moskou du Toit
Drums
Daniël du Toit
Piano
Christiaan von Wielligh
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Albertus van der Merwe
Arranger
Johan Moskou du Toit
Composer
Daniël du Toit
Songwriter
Christiaan von Wielligh
Arranger
Lyrics
[Verse 1]
Jy's soos nuwe wyn, oh
Jy’s soos samesyn na jare van oorlog
Jare van pyn
Jy’s my klein bietjie dronk
Jy’s die eerste week van ’n somer met golwe
Skemerooi soos die wyn
[Verse 2]
Jy hou die snare toe
En sê ek moet sing
Maar ons is deurgespreel
God, ons is deurgebreek
En weer gebreek
In my sy gesteek, ooh
[Verse 3]
Jy hou die snare toe
En sê ek moet sing
Maar ons is deurgespreel
God, ons is deurgebreek
En weer gebreek
In my sy gesteek, ooh
[Verse 4]
Ooh-ooh, oh-oh-oh
Ooh-ooh, oh-oh-oh
Ooh-ooh, oh-oh-oh
Written by: Albertus van der Merwe, Christiaan von Wielligh, Daniël du Toit, Johan Moskou du Toit