Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

Sorry, I can't luister
Verstaan slegs syfers like G onderwysers
Jy soek pleisters
Bly stil niks fluister, al my honde buite
Jy dink jy's wys, ek bly wyser
Jou girl glo nie, so I wys her
Vat die shot, no chaser
Praat net syfers en collect die papers
Ek gaan bly in 'n groot huis in 'n groot stad
Rond gly want die whip's nat
Bly kom met die groot praat
Ek gaan kry en dan nog vat
Ek gaan pose op die voorblad
Trust my dit is nie luck
Kry checks en ek maak bucks
Loop rond met 'n diep sak
Sien jy als wat ek nou het
Hou net dop as ek nog maak
Sorry, I can't luister
Verstaan slegs syfers like G onderwysers
Jy soek pleisters
Bly stil niks fluister, al my honde buite
Jy dink jy's wys, ek bly wyser
Jou girl glo nie, so I wys her
Vat die shot, no chaser
Praat net syfers en collect die papers
Kom ons praat, communicate, maar quickly
Want ek's 'n bietjie gedruk vir tyd
Want ek het besluit, klaar gedink, voorbereid
Ek het 'n date met destiny en I can't be late
One shot, dis jou kans, niks Eminem
Only ou in die game wat die mense ken
Vat nie veel vir die facts om oor een te stem
Ken die drill sê net where, sê net when
Ek gaan bly in 'n groot huis in 'n groot stad
Rond gly want die whip's nat
Bly kom met die groot praat
Ek gaan kry en dan nog vat
Ek gaan pose op die voorblad
Trust my dit is nie luck
Kry checks en ek maak bucks
Loop rond met 'n diep sak
Sien jy als wat ek nou het
Hou net dop as ek nog maak
Sorry, I can't luister
Verstaan slegs syfers like G onderwysers
Jy soek pleisters
Bly stil niks fluister, al my honde buite
Jy dink jy's wys, ek bly wyser
Jou girl glo nie, so I wys her
Vat die shot, no chaser
Praat net syfers en collect die papers
Sorry, I can't luister
Verstaan slegs syfers like G onderwysers
Jy soek pleisters
Bly stil niks fluister, al my honde buite
Jy dink jy's wys, ek bly wyser
Jou girl glo nie, so I wys her
Vat die shot, no chaser
Praat net syfers en collect die papers
Written by: Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out