Lyrics

[Verse 1]
Ons dans nou saam, lank gewag
Jy kry jou lag ingestop
Op die bus geklim want al jou vriende praat
Jy kan maar raas in die stort
[Verse 2]
Bly by my of ry verby
Of wag tot die skoolklok ly
Kry my in jou tent as die ligte skyn
Jy kan maar raas vir my
[Verse 3]
Wanneer het ek mal geword
Wanneerʼt die regering geflop
Wanneer het my mense leer loop
Wanneerʼs ek deur Rikus gedoop
Wanneer kan ek doen wat ek wil
Is die lewe regtig so mal
Jy is my bestaan in die wind
Jy maak my lag
Jy maak my dag
[Verse 4]
Ek verdwaal nogsteeds, maar sonder om te huil
Is sy trots op my want jy lag dan saam
Wanneer is daai hele fokken dag verby
En twee weke voel langer in die somer, is ons tyd verby?
Ek dink steeds aan jou, hoe lank gaan jy nog by hom bly
[Verse 5]
Die Here vra my seun is jy gelukkig hey
Gee my nog 'n kans ek kan rigting kry
[Verse 6]
Wanneer het ek mal geword
Wanneerʼt die regering geflop
Wanneer het my mense leer loop
Wanneerʼs ek deur Rikus gedoop
Wanneer kan ek doen wat ek wil
Is die lewe regtig so mal
Jy is my bestaan in die wind
Jy maak my lag
Jy maak my dag
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven
instagramSharePathic_arrow_out