Music Video

Snotkop - Cheers Op Dit (Official Audio)
Watch Snotkop - Cheers Op Dit (Official Audio) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
m. Kahn
m. Kahn
Composer

Lyrics

(Oh-oh, oh-oh) Uh, check it uit
(Hallo, hallo) Sit jou glas op en ek sê cheers op dit
Ek staan maar op gisteraand, klop in my kop, uh
Drie bottels shooters en die jol wou net nie stop
En oral om my lê 'n groot gemors
En op my lyf geskryf, jou naam in ink "vir altyd"
En ek onthou van gisteraand bittermin
Iets sê my ons het dalk net een te veel gedrink
Hoe't dit gebeur, want nou's die swembad leeg
En hoe de hel het ek al my geld spandeer, dis verkeerd
Maar na gisteraand doen ons dit als weer oor
Ek dink vanaand gaan ons weer net so groot
So bring jou glas, ons maak hom vol tot bo
En laat die jol begin, gooi maar dubbels in
En ek sê whe-oh, whe-oh, ja hoe meer ons drink
Raak ons net eh-oh, eh-oh, soveel awesome-er
En ek sê hallo, hallo, ek sal cheers op dit
So ons sê deh-oh, deh-oh, laat dit skrik vir niks
So ons sê deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Ek staan weer op gisteraand nog in my kop
Vier bottels vodka en die jol het kwaai geskop
En oral om my lyk soos party-tyd
En op my lyf geskryf, jou selfoonnommer "bel my"
En ek onthou van gisteraand bittermin
Iets sê my ons het dalk net een te veel gedrink
En nou's dit als op SABC2
Oh well, anyway, sê vir Riaan als is oukei
Maar na gisteraand doen ons dit als weer oor
Ek dink vanaand gaan ons weer net so groot
So bring jou glas, ons maak hom vol tot bo
En laat die jol begin, gooi maar dubbels in
En ek sê whe-oh, whe-oh, ja hoe meer ons drink
Raak ons net eh-oh, eh-oh, soveel awesome-er
En ek sê hallo, hallo, ek sal cheers op dit
So ons sê deh-oh, deh-oh, laat dit skrik vir niks
So ons sê deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Vergeet die week, ja, laat die naweek kom
Is Vrydagmiddag, hou jou glas maar op
Ja, is die naweek en hier kom 'n ding
So lug jou glas en ek sê cheers op dit
Cheers op dit
Whe-oh, whe-oh, ja hoe meer ons drink
Raak ons net eh-oh, eh-oh, soveel awesome-er
En ek sê hallo, hallo, ek sal cheers op dit
So ons sê deh-oh, deh-oh, laat dit skrik vir niks
So ons sê deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Deh-oh, we say deh-oh
Daylight come and we wanna go home
Daylight come and we wanna go home
Written by: Francois Henning, m. Kahn
instagramSharePathic_arrow_out