Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Lead Vocals
Die Heuwels Fantasties
Lead Vocals
Janie Bay
Lead Vocals
Jean Du Plessis
Programming
Jana Carina Bougas
Background Vocals
John Hunter Eddington Kennedy
Background Vocals
Pierre Greeff
Background Vocals
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Producer
John Hunter Eddington Kennedy
Producer
Ruan Graaff
Producer
Pierre-Henri van Pletzen
Mastering Engineer
Gideon Daniel Volschenk
Producer
Lyrics
[PreChorus]
Bra, ek voel soos 'n OG VIP
Daar's 'n paar warm katte op my backseat
Toe ons aankom by die partytjie
Toe skink my tjom vir my 'n nikkertjie
So na die dubbel kon ek trippel sien
Ek het meer spandeer as wat ek verdien
Met my hand op die bors daar om die vuur
Sing die boytjies hierdie melodie
[Chorus]
OG VIP
Oh
OG VIP
Oh
[Verse 1]
Lowkey B-I-G
D-R-E-A-M-ER
Het jy jou armbandjie?
Almal is klaar backstage
Vir die afterparty
Hierdie OG gaan nooit ophou nie
So kom boytjies sing die melodie
[PreChorus]
Bra, ek voel soos 'n OG VIP
Daar’s ’n paar warm katte op my backseat
Toe ons aankom by die partytjie
Toe skink my tjom vir my 'n nikkertjie
So na die dubbel kon ek trippel sien
Ek het meer spandeer as wat ek verdien
Met my hand op die bors daar om die vuur
Sing die boytjies hierdie melodie
[Chorus]
OG VIP
Oh
Jy's my O-G
My Hartsvriend
My vir altyd, na-na-na
[Chorus]
OG VIP
Na, na-na, na-na
Jy’s my OG
My Hartsvriend
My vir altyd, na-na-na
[PreChorus]
Bra ek voel soos ‘n OG VIP
Daar’s n paar warm katte op my backseat
Toe ons aankom by die partytjie
Toe skink my tjom vir my 'n nikkertjie
So na die dubbel kon ek trippel sien
Ek het meer spandeer as wat ek verdien
Met my hand op die bors daar om die vuur
Sing die boytjies hierdie melodie
[Outro]
VIP
Ek voel soos 'n OG VIP
Written by: Jean Du Plessis