Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Lyrics
Ons hoor soms soveel beter voor ons dit sien
Ons staan blind jou gewete is so intiem
Ek voel jonk in my are van jou morfien
In jou tuiste deur gordyne die hemel sien
Want jou note, jou oktawe, jou harmonie
Is die antwoord wat ek hoor om geloof te dien
En al wat ek wil doen, ek wil jou hart verstaan
Nou lê ek wakker langs jou, verlang gedaan
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is 'n mens wat sy kop deur tyd buig
'n Visioen wat 'n lied oor tyd skryf
Ja, jy weet wat my hart moet weet
Ja, jy weet wat my hart moet weet
Ja, jy weet wat my hart moet weet
As jy glimlag my vergewe en spasie gun
Dis neuroties maar ek moet jou weer huis toe bring
Jy's verdigting in sekwensie van note sing
Jy's die liefde ek staan roekeloos in jou kring
En al wat ek wil doen, ek wil jou hart verstaan
Nou lê ek wakker langs jou, verlang gedaan
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is 'n mens wat sy kop deur tyd buig
'n Visioen wat 'n lied oor tyd skryf
Ja, jy weet wat my hart moet weet
Ja, jy weet wat my hart moet weet
Ja, jy weet wat my hart moet weet
(Hart verstaan
Weer omgedraai
Weet wat my hart moet weet
Weet wat my hart moet weet)
(Weet wat my hart moet weet
Weet wat my hart moet weet
Weet wat my hart moet weet
Weet wat my hart moet weet)
Written by: Juan Boucher