Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
FATMAN
Vocals
Dirk van Niekerk
Drums
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Composer
Johannes Brümmer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Maandag oggend sit Kobus vas
Op die highway met 'n babbelas
Die baas wat bel maak sy lewe hel
Een van die dae gaan hy hom vertel
[Verse 2]
Kobus weet sy luck gaan draai
As hy net die Lotto reg kan raai
Hy wil graag ‘n Cruizer en ‘n strandhuis koop
'n Jaggeweer, 'n diepseeboot
[Verse 3]
Maar as Kobus soos Superman sy hemp uit trek
Verander hy in Koos Vrydag net na werk
[Verse 4]
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy chat al die girls op, en vry net wie hy wil
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy sing karaoke met sy kakies en sonbril
Nekkie van die plekkie
Hy drink brannefien
Koos wye voete
Jy’s ‘n masjien
[Verse 5]
Maandag oggend is hy verbaas
Met die buurvrou wat so baklei en raas
Naweek katjie van die baan
Haar koppie raas
Sy's gepla met die maan
[Verse 6]
Maandag oggend sit Kobus vas
In 'n budget meeting met sy suite en das
Die baas maak weer net groot lawaai
Toe spring Kobus op en skree cheers, koebaai
[Verse 7]
Maar as kobus soos Superman sy hemp uit trek
Verander hy in Koos Vrydag net na werk
[Verse 8]
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy chat al die girls op, en vry net wie hy wil
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy sing karaoke met sy kakies en sonbril
Nekkie van die plekkie
Hy drink brannefien
Koos wye voete
Jy’s ‘n masjien
[Verse 9]
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy chat al die girls op, en vry net wie hy wil
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy sing karaoke met sy kakies en sonbril
[Verse 10]
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy chat al die girls op, en vry net wie hy wil
Koos wye voete is die Ninja van Nigel
Hy sing karaoke met sy kakies en sonbril
Nekkie van die plekkie
Hy drink brannefien
Koos wye voete
Jy's 'n masjien
Jy's 'n masjien
Jy's 'n masjien
Written by: Johannes Brümmer, Roux Cloete