Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jack & June
Performer
Pieter Werner van der Hoven
Vocals
Jacqueline Tolken
Vocals
Ricus Nel
Guitar
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Werner van der Hoven
Composer
Jacqueline Tolken
Composer
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Met hierdie harde hande jou veilig hou
[Verse 2]
Ek's dors vir jou water gee ‘n slukkie vir my
Mh-mm hoek, lyn en sinker jy kan my maar kry
Kom skrop vi jou 'n nessie hier onder my vlerk
Onder 'n wolkombers is ek en jy perfek
[Verse 3]
Want vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Is nie die brannewyn wat praat nie, ek’s lief vir jou
Hier’s my hart op my mou, ek like vir jou
Sal met hierdie harde hande jou veilig hou
Ja, hierdie harde hande sal jou veilig hou
[Verse 4]
Ek sien jou, ek sien jou, sien jy ook vir my?
Ek sal enige tyd saam jou dorp toe ry
Sal jy ons bed help opmaak net so dan en wan
In die maerste jare ons foto's bly raam
[Verse 5]
Want vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Is nie die brannewyn wat praat nie, ek’s lief vir jou
Hier’s my hart op my mou ek like vir jou
Sal met hierdie harde hande jou veilig hou
Ja, hierdie harde hande sal jou veilig hou
[Verse 6]
Saam met jou deur dik en dun
Saam met jou sal die liefde oorwin
[Verse 7]
Want vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Is nie die brannewyn wat praat nie, ek's lief vir jou
Hier’s my hart op my mou ek like vir jou
Sal met hierdie harde hande jou veilig hou
[Verse 8]
Want vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Is nie die brannewyn wat praat nie, ek’s lief vir jou
Hier's my hart op my mou ek like vi jou
Sal met hierdie harde hande jou veilig hou
[Verse 9]
Ja vir jou, ja vir jou sal ek klippe kou
Is nie die brannewyn wat praat nie, ek’s lief vir jou
Hier's my hart op my mou ek like vir jou
Sal met hierdie harde hande jou veilig hou
Sal jy met hierdie harde hande my veilig hou?
Ja, hierdie harde hande sal jou veilig hou
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Jacqueline Tolken, Pieter Werner van der Hoven