Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Gee nie om wie iets sê nie
Ek en jy ken mekaar
Gee nie om waar ek lê nie
Myself vir jou net gespaar
[Verse 2]
Jou emosies begrawe
Die skip is in die hawe
Jy wag vir my
[Verse 3]
Maar jy sal dit weet
Maar jy sal dit weet
Ek kom terug
Terug om jou te kry
[Verse 4]
Ek wil net weet of jy by my sal staan
En jou hande vir my by die deur sal oopgaan
As ek vra vir jou hart of jy myne aanvaar in jou wese
[Verse 5]
Bly by my staan sodat niemand in rame van glas
In die aande my weg van jou vat nie
Bly in my oë, want ek sien dit hier diep in my binne
Ons is mekaar s'nne
Ons is mekaar s'nne
[Verse 6]
Elke aand op 'n stage
Elke aand 'n belofte
Ek is by branders, jy in 'n stad
Ek is in lande, jy op 'n pad
[Verse 7]
My emosies begrawe
Staan jy kaalvoet in die hawe
En jy wag vir my
[Verse 8]
Want ek het dit geweet
Jy kom terug
Terug om my te kry
[Verse 9]
Jy wou net weet of ek by jou sou staan
En my hande vir jou by die deur sal oopgaan
As ek vra vir my hart of hy joune aanvaar in my wese
[Verse 10]
Bly by my staan sodat niemand in rame van glas
In die aande my weg van jou vat nie
Bly in my oë, want ek sien dit hier diep in my binne
Ons is mekaar s'nne
Ons is mekaar s'nne
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out