Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Background Vocals
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Hy's ons kamp kommandant, die nek van die plek
Die braai-skedule is al uitgewerk
Sy boepensbrigade kom om te vergader
Om die reëls vir die naweek neer te lê
Om stil te sit (Jy mag mos nie)
Water drink (Jy mag mos nie)
'n Glas wat leeg is lag mos nie
'n Glas vol voggies wag mos nie
Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp
Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai
Maak die vure brand, ja, kamp kommandant
Ja, korporaal, ja, kamp kommandant
Nog vuur en hout, nog vleis en Coke
Die kortetjies, die loop soos stroop
Dis buffalo, huil hande gou
Strafdop vir jou, down hom gou
Vroeg gaan slaap (Jy sal mos nie)
Braai met gas (Jy sal mos nie)
Dikbek wees, jy sal mos nie
Skoonma is ook welkom hier
Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp
Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai
Maak die vure brand, ja, kamp kommandant
Ja, korporaal, ja, kamp kommandant
Aan die Orde van die Braaitang sweer ek getrou
Om my broers se glasie altyd vol te hou
In my een hand 'n doppie en in die ander een is ys
My lapa is jou lapa, kom maak jou tuis
Welkom by my woonwa, my naweekpaleis
Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp
Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai
Maak die vure brand, ja, kamp kommandant
Ja, korporaal, ja, kamp kommandant
Want ons wil kamp, kamp, kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard, hy moet stamp, stamp, stamp
Ons wil braai, braai, braai tot die hane kraai
Maak die vure brand, ja, kamp kommandant
Ja, korporaal, ja, kamp kommandant
Maak die vure brand, ja, kamp kommandant
Ja, korporaal, ja, kamp kommandant
Written by: Dirk van Niekerk, Johannes Brümmer, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out