Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Logan Pietersen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Logan Pietersen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Sy staan vroeg op
Kry die kinders reg vir skool
Sy raak nooit moeg nie
Kom sit net vir 'n dag jou eie voete
In jou vrou se skoene
[Verse 2]
Liewe vrou
Ek weet dit is moeilik daar vir jou aan die anderkant
Maar ek kom kuier amper weer vir jou
Ek tel die dae voor ek jou in my arms vashou
[Verse 3]
Ek waardeer jou
My Afrikaner boervou
Ek wil dankie sê vir alles wat jy doen
Dat jy jou beste gee, elke dag ek mis jou soen
En ek seën jou
Dat die genade van die Here jou sal vashou
Jy is soveel meer, meer as net 'n ma
Jy breek die storms met jou glimlag 'n duisend maal
Jy's my Afrikaner boervrou
[Verse 4]
Jy's 'n rigting wyser
Jy wys die pad met jou lig in die duister
Dit maak my kalm as ek jou net weer kan voel
Ek soek my kinders, my kellers en my vrou
[Verse 5]
Ek waardeer jou
My Afrikaner boervrou
Ek wil dankie sê vir alles wat jy doen
Dat jy jou beste gee, elke dag ek mis jou soen
En ek seën jou
Dat die genade van die Here jou sal vashou
Jy is soveel meer, meer as net 'n ma
Jy breek die storms met jou glimlag 'n duisend maal
Jy's my Afrikaner boervrou
[Verse 6]
Al breek die storms om my heen
Voel ek jou hier in die hele sy
Jy is my vrou, jy is my rots
Jy maak my sterk, jy maak my trots
Jy bly my rots
[Verse 7]
Maar ek waardeer jou
My Afrikaner boervrou
Ek wil dankie sê vir alles wat jy is
Dat jy jou beste gee, elke dag as ek jou mis
En ek seën jou
Mag die genade van die Here jou kom vashou
Jy is soveel meer, meer as wat jy dink
Jy breek my storms met jou glimlag 'n duisend maal
Jy's my Afrikaner boervrou
Written by: Logan Pietersen