Music Video

Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
Watch Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hoe sag kan woorde wees?
Dit beskryf net hoe jy glimlag
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
[Verse 2]
En as ek bemin
Om te raak in 'n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
[Verse 3]
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem, maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
[Verse 4]
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
[Verse 5]
Ek wil leef tot ons veras
Jy't my die lig gehou vir ligjare
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
[Verse 6]
En as ek bemin
Om te raak aan 'n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
[Verse 7]
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem, maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
[Verse 8]
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
[Verse 9]
En as ek bemin
Om te raak aan 'n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
(Ek dink ek mis maar net jou hart)
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out