Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek hoor jou huil wat verdwaal as jy roep na my
En ek lê wakker in 'n stil woestyn
En dit is meer as 'n kuns om 'n guns te vra
Om dit wat ek het vir jou in te ruil
[Verse 2]
Ek besef dit is donker hier
Besef dit is donker hier
[Verse 3]
Daar is 'n soen, dis gedoen op die ewenaar
Die geheim asseblief om in rus te vaar
En as ek slaap het my koors my ingehaal
Want my hart het alweer in die kloof verdwaal
[Verse 4]
Alweer in die kloof verdwaal
Alweer in die kloof verdwaal
[Verse 5]
Laat rus my op haar skoot
Sy is die laaste trein weer huis toe
O, my bliksem, ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot
[Verse 6]
Genees my, ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O, my liefling, ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop
[Verse 7]
Dit is tyd om jou naam in die wind te noem
Want in die wind is ek niemand nie
Strooi my as oor die horison
Verander my modder in klei
[Verse 8]
As jy vir my baklei
Sal ek meer op die spore bly
[Verse 9]
Laat rus my op haar skoot
Sy is die laaste trein weer huis toe
O, my bliksem, ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot
[Verse 10]
Genees my, ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O, my liefling, ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop
[Verse 11]
Laat rus my op haar skoot
Sy is die laaste trein weer huis toe
O, my bliksem, ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot
[Verse 12]
Genees my, ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O, my liefling, ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out